Deel 2 van die bumper musiek episode met Ben en Steyn! Awesome musiek en klomp lukraak... email ons by skaatscast at gmail dot com of check uit ons groep op Facebook vandag nog!
Podcast Summary
Straight outta Parow kom die sienings van 'n klompie jongmense wat meer kontroversiëel as die mullet; met meer finesse as Jurie Els en waaay meer nederig as Kanye West.
Jip, jy het reggeraai: dit is die Die Avonture van Skaats de Wet. Vyf jongmense van die NeoGen jeugbediening in Parow, Kaapstad kyk na die stuff wat saakmaak vir die Suid Afrikaanse jeuge vandag. Van Jackie Selebi tot Patricia Lewis kyk ons na die lewe in Suid Afrika uit die oë van nuwe generasie Christene.
Welkom by die avonture van Skaats de Wet.
Check ons groep uit op Facebook. Okay potgooi?
Your donations make this
podcast possible.
podcast possible.
About Skaats
Fans of this Show
Contact Info
Embed this Podcast
Favorite Links
Subscribe to this Podcast
Program Archive
Skaats' Friends
|
|
electronic
<electronic> |
|
|
RHB
<RHB> |
|
|
Dave
<Dave> |
|
|
Trick
<Trick> |
|
|
David
<David> |
|
|
DelicaSession
<DelicaSession> |
|
|
Elisa
<Elisa> |
|
|
bennusan
<bennusan> |
|
|
Octane
<Octane> |

![[PLAY]](http://neogen.podOmatic.com/img/play_button.gif)


